The Talking Table hou 'n eendag-skryfwerkswinkel onder leiding van Ingrid Winterbach, Kerneels Breytenbach en Frederik de Jager. Basiese beginsels van skryf word bekyk met baie praktiese skryfoefeninge. Tee, koffie en middagete word ingesluit. R850.
Vir programbesonderhede kliek hier.
Koop kaartjies hier.